Successfully reported
+25

IKanyeng Guesthouse Mafikeng

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clarendon Street, Golf View, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Vanaf R966 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

iKanyeng Guesthouse Mafikeng bied verblyf in die stil en veilige woonbuurt Golf View in Mafikeng. Mafikeng is die hoofstad van die Noordwes-provinsie, en is ongeveer 300 km vanaf Johannesburg geleë, en naby Suid-Afrika se grens met Botswana.

Die gastehuis bied verblyf in Standaard- en Executive-kamers, en elke kamer is uniek versier met warm kleure en kraakvars wit linne. Elke kamer is en suite en is toegerus met 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, 'n kluis vir waardevolle besittings en lugversorging.

iKanyeng bied 'n gastesitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n grasdak-eetarea wat ontbyt bied, en ander maaltye op versoek.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Pendeldienste kan op versoek gereël word. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.

Die ten volle toegeruste konferensiegeriewe bied sitplek vir middelslaggroepe van tot 45 afgevaardigdes. Verskeie konferensiepakkette is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tshidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 18 Clarendon Street, Golf View, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink IKanyeng Guesthouse Mafikeng het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 966
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 966
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 966
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clarendon Street, Golf View, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZmM5NmYxLTlkOTQtNGM0NS1iMjE5LWJmNTYzMTY5YmIwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R966 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 18 Clarendon Street Golf View 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.856672 25.648293
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang