Ikhayo'lwandle
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Deary Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ikhayo'lwandle is 'n lieflike woonstel wat uitkyk oor die see in Gonubie, Oos-Londen, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die see. Die woonstel is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n rusbank wat net vir kinders is, terwyl die tweede slaapkamer slegs met 'n dubbelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank.
Hierdie area maak oop op 'n balkon met buitesitplek. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mzi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Deary Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Ikhayo'lwandle het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Deary Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang