Ikigai@4617 Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4122 Erdvark Street, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ikigai@4617 Cottage is 'n bekoorlike selfsorgverblyf in Marloth Park, net 17 km vanaf Krokodilbrug. Die kothuis bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf vir 'n alleenreisiger of paartjie wat die natuur en wild wil ervaar.
Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in sy oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, eetarea en kombuis. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-area het 'n etenstafel en 'n goed toegeruste kombuis wat moderne geriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Vir vermaak is die kothuis toegerus met 'n TV en WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat braai-area en swembad geniet
vir gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Thembani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4122 Erdvark Street, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ikigai@4617 Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4122 Erdvark Street, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang