Successfully reported
+14

IKON Apartments | 2-Bedroom Family Unit | Unit 101

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Jan Jonker Ave, Unit 101, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

iKON Selfsorg Woonstelle | 2-Slaapkamer | Eenheid 101 is 'n moderne woonstel in Windhoek, Namibië. Dit is die ideale keuse vir 2 paartjies of 'n klein gesin.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is daar 'n slaapbank vir kinders in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv, sowel as 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eiendom is slegs 500 meter van Maerua Mall af, wat alles bied van koffiewinkels en sporttoerusting tot kindervermaak, 'n verskeidenheid restaurante en kruidenierswinkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Ligging

  • 144 Jan Jonker Ave, Unit 101, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Jan Jonker Ave, Unit 101, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7868d31f7dda8ada10b420f9c40d66b52f80015b4f03f9015d19107b5404f7621d408c0ba71cda3226974a5d63734c3b6ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 144 Jan Jonker Ave Unit 101 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.580593087521 17.090541511639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang