IKON Apartments | 1-Bedroom with Balcony | Unit 209
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 144 Jan Jonker Ave, Unit 209, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
iKON Woonstelle | 1 Slaapkamer met Balkon | Eenheid 209 is 'n moderne woonstel in Windhoek, Namibië. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie, klein gesin, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is daar 'n slaapbank vir kinders in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv, sowel as 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien.
Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eiendom is slegs 500 meter van Maerua Mall af, wat alles bied van koffiewinkels en sporttoerusting tot kindervermaak, 'n verskeidenheid restaurante en kruidenierswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 144 Jan Jonker Ave, Unit 209, Windhoek, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 144 Jan Jonker Ave, Unit 209, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang