Ilané Guesthouse
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Van der Walt Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ilané Gastehuis is in Nelspruit, Mpumalanga, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer kontak maak. Ons is ongeveer 800 m vanaf Nelspruit Medi Clinic en +- 7 km vanaf Mbombela Stadion.
Die gastehuis bied 7 gemeubileerde kamers met lugversorging, 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Van der Walt Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Ilané Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Van der Walt Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang