Successfully reported
+16

Ilanga Kruger Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1999 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ilanga Kruger Lodge is 'n bekoorlike B&B in die gewilde Marlothpark. Dit bied ruim en gerieflike verblyf met 'n keuse van 'n komplimentêre à la carte ontbyt of 'n volledige Engelse of Ierse ontbyt. Dis 'n ideale opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 5 Deluxe Dubbelkamers en 3 Koning Deluxe Kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers het elk óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Gaste kan die braaigeriewe geniet en in die tuin, by die buiteswembad of in die gedeelde sitarea ontspan.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel bied 24 uur-sekuriteit en 'n buite-kaggel vir gaste om te geniet. 'n Lughawependeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Thandi Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1999 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1999 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66d5454261b503c46adc3c1b29055515da1125fc970a3a9c144f5a240a0cbcd2284a51c497b3158f30fdff16d65efc0224d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 1999 Renoster Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3505988 31.7725365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang