Ilani Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Leadwood Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R645 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ilani Selfsorg Akkommodasie is geleë op die eienaar se eiendom in Jeffreysbaai, 'n dorp bekend onder branderplankryers. Dit is die ideale keuse vir gaste wat binne loopafstand van die see wil bly.
Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle, elk toegerus met gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Beide woonstelle het 'n sitkamer met 'n TV.
Die eiendom is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante en kruidenierswinkels. Die Noorsekloof Natuurreservaat grens aan die eiendom en bied 'n rustige omgewing waar gaste die geluide en besienswaardighede van plaaslike voëllewe kan geniet.
Ligging
- 20 Leadwood Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Leadwood Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang