Illovo Beach Club
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 William Brown Road, Illovo Beach, Kingsburgh, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Illovo Beach Club is in Kingsburgh, Durban, net 'n kort entjie van die warm waters van die Indiese Oseaan af.
Verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke, ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n gedeelde badkamer.
Die tweeslaapkamer-gesinswoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer, 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer, 2 enkelslaapbanke in die sitkamer vir kinders en 'n tweede gedeelde badkamer.
Die oord bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir alle ouderdomme, insluitend 'n speletjiesaal, 'n putt-putt-baan, trampolines, 'n reuse-skaakbord, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Amanzimtoti-voëlreservaat, Galleria-winkelsentrum en 'n verskeidenheid plaaslike restaurante.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 563
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 34 William Brown Road, Illovo Beach, Kingsburgh, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 William Brown Road, Illovo Beach, Kingsburgh, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang