Successfully reported

Immer Lacht

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and relaxing stay. It was absolutely awesome. Beautiful place, very modern and clean. Lovely and quiet area. We really enjoyed it thoroughly. Fully equipped kitchen with air fryer etc. Lots of attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Immer Lacht
Dankie! Dit was heerlik om julle hier te kon hê! Kom asb. gou weer!

Erica D
1 nag
5.0
Aug 2025

A comfortable and welcoming place to stay, superbly maintained. Immer Lacht is a compact flat, so well-designed and equipped that it's got everything, yes, everything, that one needs for a relaxing stay. I'll certainly be back, to spend more time enjoying the sheltered outdoor sitting area and the freshly brewed coffee!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralmondo J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Asemrowende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Adri is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons te alle tye welkom laat voel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik gebly, die ontvangs was baie welkom en die eenheid was pragtig. Ons het heerlik gebly, die ontvangs was baie welkom en die eenheid was pragtig en goed toegerus. Die pragtige uitsig is 'n bonus. Ons sal dit vir seker aan enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vozia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

I enjoyed my stay. Very nice. My stay at Immer Lacht was incredibly good. Adri is a very good host; she was able to assist us because we did not have a car. I would love to go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fabulously peaceful and very safe. It was the utmost best stay that I have had in a very long time and would highly recommend it to any of my friends and family. The place is safe and neat and the owners are very generous. I would gladly book another stay. Thanks for an awesome weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely experience. Peaceful and safe, felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike 3 dae, Adri het ons baie tuis laat voel en ons kon heerlik gesels! Heerlik gebly, baie netjies en skoon, stylvol, gerieflik en baie ruimte met als wat 'n mens nodig het! Pragtige uitsig oor die berge en vlaktes, goeie ligging en veilige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was wonderlik. Dit was baie goed en ons het die omgewing baie geniet. Dit is in 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Mooisig Crescent, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb8678b08ef6f8c31c68ea1b55f1a9aa0f690d1250956843b47a519ec2492004486624ae6c38fe6ff2a2e9b7243952ab696f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 19 Mooisig Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072860444344 22.164525007616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang