Immer Lacht
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Mooisig Crescent, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Immer Lacht is op die eienaar se perseel in die kusdorpie Groot Brakrivier, Wes-Kaap, geleë. Hierdie eenheid is ideaal vir enkel- of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein eetarea, 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi en braaigeriewe. Die eenheid het 'n sonkragstelsel sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Gaste kan by die strand ontspan of by een van die nabygeleë restaurante eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Mooisig Crescent, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Immer Lacht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Mooisig Crescent, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang