Successfully reported
+116

Imoyo Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Imoyo Inn is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis wat oorkant die strand in Sandbaai, Hermanus geleë is, ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende.

Die eiendom is ruim en omhein en akkommodeer altesaam 14 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers in die hoofhuis. 2 van die slaapkamers op die boonste vloer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elkeen 'n koningingrootte-bed, maar net 1 het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer gebruik die vyfde badkamer, wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 8, asook 'n binne-ingeboude braai. Daar is ook 'n buitebraai-area deur die agterdeur en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Imoyo Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa3f034b13a560943937723cfa2d184d1ee1a1cd5210f00de25ad599e621fe28af88304001d5c0cd09c288cae5e3bafd3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 10) 6 5 1 4 20 Kus Road Sandbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.426614674673 19.20332385071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang