Successfully reported

Tebuah Private Lodge, Mabalingwe

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Roche C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Amazing amazing amazing. Amazing views, amazing lodge and with Jonathan there helping and assisting really made it special! Just the attention to detail was mind-blowing! Will definitely recommend this lodge and will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe
You are most welcome. It was lovely hosting you.

Katinka V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekend! Amazing! Super skoon en goed onderhou. Jonothan was so behulpsaam van afpak en uitdra tot vuur maak! Kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe
Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang, Katinka. Sien julle weer binnekort.

Schalk V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier en sal dit beslis weer doen. Dis 'n lekker kuierhuis met alles wat jy nodig het. Die swembad en braai-area is 'n wenner. Ek sal Tebuah Lodge beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Fantasties. Baie gerieflik, baie spasie vir 'n groot groep en alles is daar!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Ons het dit baie geniet, goeie waarde vir geld. Goeie diens van webtuiste, kan die game viewer rit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe
Baie dankie Adri. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ampie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustigheid, pragtige natuurskoon en pragtige wildlewe. Het verblyf baie geniet. Baie goeie diens vanaf Lynette ontvang. Werklik 'n plek om te rus en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janlo L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Very nice and well maintained. Very luxurious. The lodge is very nice, well kept and wonderful to stay in. They have everything that you need. Would recommend to anyone who is taking a big group out for a nice weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe
Thank you Janlo. It was lovely hosting you.

Metja M
Kort verblyf
3.6
Jun 2021

The game drive vehicle nearly killed us. The vehicle hired had no brakes at all and brake fluid was also leaking on the left front wheel. We were all traumatised the vehicle failed to brake 2 times in Mabalingwe and we were transported back to Newburg lodge by a panel van and the driver was driving badly as if he is carrying bags of potatoes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Patrick D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2020

Nice. Security is an issue, but other than that it is a beautiful place and we had a good stay there saw lots of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 8 250
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 8 250
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f9bedc49438941dd389894c1dcc7b1e4078729642e3e5aad67a9c57619997d947ab882eba955046a99c3d80197c1f6b92ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 250 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Off the R516 Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.770271846773 28.021756940894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang