Impala Game Ranch
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Hartbeesfontein Farm 240 Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 4000, Gauteng
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Impala Game Ranch is geleë in die rustige Hartbeesfontein JR240. Hierdie eksklusiewe wildplaas bied twee selfsorg-akkommodasie-opsies, ideaal vir paartjies en gesinne wat rustigheid en onvergeetlike wildlewe-ontmoetings soek.
Die eerste opsie is The Kwartel House, 'n losstaande huis, terwyl Kiewiet uit drie aparte chalets in een area bestaan, perfek vir 'n vakansie wat beide gemak en privaatheid bied. Elke chalet het 'n privaat, klein, basiese kombuisie. Daarbenewens het gaste wat in die chalets bly toegang tot Kiewiet se gedeelde sitkamer, kombuis en vermaaklikheidsarea, wat langs die chalets geleë is.
Beide akkommodasie beskik oor 'n braai-area en 'n plonspoel, perfek om kwaliteit tyd saam met familie en vriende deur te bring. Impala Game Ranch bied ook 'n verskeidenheid staproetes en beskik oor 'n skietbaan op die perseel. Navrae oor hierdie aktiwiteite kan direk by die eiendom gerig word.
Natuurliefhebbers kan die Dinokeng-wildreservaat, die tuiste van die Groot Vyf, net 'n kort rit weg verken. Vir gholf-entoesiaste is Cullinan Gholfklub en Pebble Rock Gholfdorp binne 32 km van die plaas geleë. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit in vierwielmotorfietsry, stap, voëlkyk en begeleide boswandelings.
Of jy nou ontspanning of avontuur soek, Impala Game Ranch is die perfekte basis vir jou Gauteng-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R573, Hartbeesfontein Farm 240 Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 4000, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Hartbeesfontein Farm 240 Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 4000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang