Successfully reported
+17

Impalas Walk

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4308 Impala Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Impalas Walk is 'n bekoorlike selfsorghuis wat omring word deur welige plantegroei in Marloth Park. Dit is die ideale verblyf vir 'n klein gesin van 4 mense.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Van die sitarea af lei 'n onderdak-patio-area met braaigeriewe en 'n plonspoel.

Marloth Park het sy eie wild en spog met 4 van die Groot 5, met die uitsondering van olifante. Die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin, en gaste sal waarskynlik olifante sien wat in die rivier speel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4308 Impala Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
  • Gaste dink Impalas Walk het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4308 Impala Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NTI1ZWQ0LWJiMzgtNDgyMy1iMGQ4LTQwOTcwYmExNmQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 4308 Impala Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.36145 31.80628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang