Successfully reported
+12

In Our Garden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Leipoldt Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

In Our Garden is in Parow-Noord, wat in die noordelike voorstede van Kaapstad, aan die voet van die Tygerbergheuwels is, met maklike toegang tot die N1 om besienswaardighede maklik te bereik.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 slaapkamers is weerskante van die huis met 'n leefarea en kombuis in die middel. Hierdie uitleg verseker privaatheid vir elke slaapkamer.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met stoepmeubels en het 'n uitsig oor die ruim omheinde tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 3 Leipoldt Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Leipoldt Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiqbji79wUWbdKPBEqBLQrSbq2sQ65PaIApYxrdUEjaBBE1UEIo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 3 Leipoldt Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.887490078684 18.588756093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang