Successfully reported

In Toto Retreat

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hanno S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek! Asemrowend! Vriendelik! Ons het lekkerder as lekker gekuier! Dit was regtig een van ons hoogtepunte van ons vakansie. Hulle het ons honeymoon vir ons spesiaal gemaak. Die breakfast het ons heeldag vol gehou en 'n moet proe en die moeite wat hulle doen, kan geen woorde beskryf nie. Ons gaan definitief weer gaan en vriende saamneem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing, clean, tasteful, very welcoming. Roland upgraded us to the pool room, which was lovely, modern, and clean. The living area is very inviting to relax and meet other guests. The river on the doorstep is beautifully warm and the island stay is very peaceful. Next time I will definitely try out the stand-up paddle ski and bikes in his garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Great. Our host was very accommodating and helpful. He had great recommendations for the area. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Awesome plek. Kamer was pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die meer. Kamer het alles wat nodig is. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shenaye V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fabulous beautiful view, yummy breakfasts, great hosts! The rooms are beautifully decorated, spacious, with fantastic views from the upstairs balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Hi Shenaye, we really enjoyed having you stay with us. Thank you for the warm conversations.

Franci B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig, rustig en veilig. Ek en my man het 'n heerlike naweek gehad. Verblyf was heerlik en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.

Franco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rejuvenating. Fantastiese plek, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda E
1 nag
4.8
Jun 2024

Elegante verblyf met besonderse lekker ontbyt! Ons kamer was pragtig en gerieflik. Die elektriese kombers was 'n bonus! Lieflike bad. Jolene was so vriendelik en het die lekkerste ontbyt ooit gemaak! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie nice. Baie lekker bly plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
In Toto Retreat
Hi Pieter. Dit was lekker gewees om jou by In Toto te kon hê. Ons sien uit na die volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Jan Van Riebeek, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc394a46c0e88bb394898977995e141c38a3d43c3e4d23fba02d2d95ed448f06a7249ef46e9b2823f6ae60ebe8842515d8808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 55 Jan Van Riebeek The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.018328560968 22.774623111639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang