Successfully reported

Inamorata Accommodation

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Dino G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent service. Excellent service, nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Creshwill J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing, memorable. It was perfect, nice and quiet. I would recommend it to anyone who needs to take a vacation or just needs a day and night of relaxation. Best place I've ever been and I wouldn't mind visiting it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, dit was rustig daar en die area is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curtis C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Home away from home. Dit was wonderlik 10/10, het dit geniet en die beste veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was lekker rustig. Dit was lieflik en rustig. Ek sal Inamorata enige tyd aanbeveel. Jy kry die waarde vir jou geld. Die plekkie lyk bietjie nuut, maar keer bietjie meer meubels soos yskas ens. Maar vir nou is dit waarde vir jou geld. Die swembad is ook daarop 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexus A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Clean, neat and comfy. Very clean, neat and had a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

It was an excellent stay. Thank you for the room upgrade! It was comfortable, very quiet and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2025

Lekker geslaap. Dit was lekker. Net jammer dat ons nie ingelig was dat daar verbeterings aangebring word in eenheid 2 nie, maar dit daar gelaat. Sal weer daar kom bly indien nodig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo N
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mei 2025

Good. It was a short stay but good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanette V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Redelik goed. Erf baie verwaarloos en dit is donker. Die eenheid sit agter, daar is geen lig langs die kant nie. Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Adri-anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa780987117cafbc4a1815be1b91d578da1064c7948f0931a62786fcf0f646c7eae70f497d54683409b0fc0928b7e5acf74dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 24 Fitzpatrick Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.8898725 18.583225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang