Successfully reported
+21

Inamorata Accommodation

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inamorata Accommodation is in Parow-Noord, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit bied 'n perfekte ruimte om te ontspan, te herlaai en weer aan te sluit. Die eiendom bied twee pragtig gemeubileerde selfsorg-eenhede.

Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaatstoof induksiestoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en gratis WiFi-geriewe. Hierdie eenheid sluit nie 'n yskas of TV in nie.

Buite spog die eiendom met 'n pragtige agterplaas, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Dino G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Excellent service, nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Creshwill J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, memorable. It was perfect, nice and quiet. I would recommend it to anyone who needs to take a vacation or just needs a day and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Wanita S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, dit was rustig daar en die area is baie veilig.
Mrt 2025
Curtis C
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Dit was wonderlik 10/10, het dit geniet en die beste veilig gevoel.
Mrt 2025
Edwina L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker rustig. Dit was lieflik en rustig. Ek sal Inamorata enige tyd aanbeveel. Jy kry die waarde vir jou geld. Die plekkie lyk bietjie nuut, ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Adri-anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 24 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inamorata Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa780987117cafbc4a1815be1b91d578da1064c7948f0931a62786fcf0f646c7eae70f497d54683409b0fc0928b7e5acf74dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 24 Fitzpatrick Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.8898725 18.583225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang