Successfully reported
+10

Inani Hotels - Gallagher

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Gallagher Avenue, Midrand, 1682, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inani Hotels - Gallagher is 'n moderne hotel in Midrand, binne 2 minute se stap van die Gallagher-konferensiesentrum. Die hotel beskik oor 'n restaurant, gratis parkering en kamers met lugversorging.

Elke kamer is gemeubileer met 'n lessenaar, 'n elektroniese kluis en 'n platskerm-TV met geselekteerde satellietkanale. Badkamers is toegerus met storte of 'n bad, terwyl haardroërs en minibars op aanvraag beskikbaar is.

Gaste kan daagliks 'n ontbytbuffet geniet wat by die restaurant op die perseel bedien word, wat ook vir aandete oop is.

Bykomende geriewe sluit in 'n 24-uur-ontvangs en gratis WiFi regdeur die hotel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 31 Gallagher Avenue, Midrand, 1682, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Gallagher Avenue, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54602367e0c19ac5082ce808659d01b8f17abe8711a2d014bea382a1206c686bc5b31cd1075a60928e346b69a8c16122257c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 31 Gallagher Avenue Midrand 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.000681155033 28.126920567984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang