Successfully reported

Inbloem

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was skoon en netjies. Die bestuurderes is baie aangenaam en altyd vriendelik! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Heerlike Vrystaatse gasvryheid. Baie lekker gebly. Die stort is effe klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-hannie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gemaklik, maklik uitgeboek. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liahne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Keer aanbeveel! Wat 'n aangename verrassing! In Bloem het regtig al ons verwagtinge oortref. Die kamer was ruim, badkamer is goed toegerus en die kleinste diens was tops! Die gastehuis het 'n lapa met 'n pooltafel, daar is braai fasiliteite en 'n swembad. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroeër en volledige kombuis/ontvangsarea. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Aangenaam verras oor 'n uitstekende blyplek. Dit was 'n baie aangename oornag by Inbloem. Die gastehuis en kamers is pragtig versorg. Ons kamer was smaakvol uitgerus met alles wat nodig is tot in die fynste detail - ook 'n groot TV-skerm met baie kanale. Die badkamer is baie skoon en modern en het genoeg spasie. Nee, dit was 'n plesier om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
1 nag
4.4
Aug 2025

Convenient, secure, luxurious. This was my second stay at Inbloem and will definitely return. Staff are efficient and friendly. Spacious, well-furnished rooms with the necessary amenities, secure parking in a quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ernst M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Moeg gery van Mosselbaai rustige oornag in Bloem. Ons het lekker oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-Marie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Sien bo. Ons het goed oorgebly, hoewel die kamer en badkamer nie heeltemal op dieselfde standaard was as wat ons in Maart vanjaar daar gevind het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Perfekte verblyf vir enige geleentheid. Ons is baie vriendelik ontvang deur Drika. Baie netjies en skoon met 'n pragtige tuin. Perfekte oornagplek of waar families dalk 'n saamtrek wil hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barendwillem K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons night stay. Was perfect for sleep over. Overnight on route from north to south.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Generaal Cronje Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6970a9f8dedc0d4843dceb4169a333b23335a0c7a4150ca74fad758a6c5c4fec8adedf9380f477c73142e05e79c64d2565d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Generaal Cronje Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.090687 26.205478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang