Successfully reported
+17

Inbloem

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Generaal Cronje Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inbloem bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein, 700 m vanaf Hoërskool Sentraal en 1,4 km vanaf Preller Plein Winkelsentrum.

Verblyf word gebied in 9 smaakvol versierde gastekamers wat elk toegerus is met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Vier van die kamers is selfsorg-eenhede met 'n klein kombuisie. Elke kamer het stortgeriewe.

Die gastehuis bied 'n swembad en 'n buite-lapa met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe. Die gastehuis is 3 km vanaf Grey Kollege en die Universiteit van die Vrystaat geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lize S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was skoon en netjies. Die bestuurderes is baie aangenaam en altyd vriendelik! Ons het heerlik gebly!
Jul 2025
Daniel N
Besigheidsreis
5.0
Heerlike Vrystaatse gasvryheid. Baie lekker gebly. Die stort is effe klein.
Jun 2025
Su-hannie G
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, maklik uitgeboek. Ek het lekker gebly.
Mei 2025
Liahne J
Saam met lewensmaat
5.0
Keer aanbeveel! Wat 'n aangename verrassing! In Bloem het regtig al ons verwagtinge oortref. Die kamer was ruim, badkamer is goed toegerus en die klei...
Sien meer
Apr 2025
Anna-Marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras oor 'n uitstekende blyplek. Dit was 'n baie aangename oornag by Inbloem. Die gastehuis en kamers is pragtig versorg. Ons kamer was sm...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Generaal Cronje Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Inbloem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Generaal Cronje Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6970a9f8dedc0d4843dceb4169a333b23335a0c7a4150ca74fad758a6c5c4fec8adedf9380f477c73142e05e79c64d2565d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Generaal Cronje Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.090687 26.205478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang