Successfully reported
+87

Incwala Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 Schoongezicht Crossroads, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Incwala Lodge beliggaam die essensie van Mpumalanga met sy ryk Swati-erfenis. Incwala Lodge, geleë in die bergagtige landskap van Emgwenya, bied 'n oorvloed voëllewe, vlieghengel damme, staproetes en antieke ruïnes om te verken. Dis die ideale toevlugsoord om die gewoel van die stadslewe te ontsnap. Dié plaas van 103 hektaar is net buite Waterval Boven op die rand van die Hoëveld geleë, met asemrowende uitsigte oor die Elandsvallei.

Verblyf word gebied in 9 selfsorg-eenhede wat óf 2 óf 10 gaste elk kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 3 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met óf 'n stort, 'n bad, óf 'n kombinasie van albei.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Deon O
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, very cosy. Nice place and location in the mountains. Will go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Hlengiwe M
Saam met vriende
4.8
It was my 2nd time at Incwala Lodge and what a pleasant stay it was. The staff members were helpful, friendly and considerate. I really...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Leonie G
Gesin met tieners
4.8
We enjoyed our stay. Convenient midway on the way to Kruger if you can only leave. Lovely big house with everything you need. We strugg...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Estelle P
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing and peaceful. So relaxing. Cabin had everything you need and was very comfortable and clean. Sammy, who welcomed us, was very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Faithnkosi25@gmail.com N
Gesin met klein kinders
4.6
Assume. We had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mbongeleni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Portion 5 Schoongezicht Crossroads, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Incwala Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 Schoongezicht Crossroads, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e27d81b9b67ac03f8fd87004fc6ad2297e5852d46f61b87bdc867237a649e183199feba847b0a62b4b3b8534b4e816d6e6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 5 Schoongezicht Crossroads Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.599950221247 30.276300609113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang