Successfully reported

Indabushe Eco Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Doret F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rus, slaap, voetslaan, eet. Te lekker vir woorde. Ons het so lekker gebly. Was net vir 'n naweekwegbreek saam met kinders en kleinkinders. Baie dankie vir al die vriendelikheid en lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig en netjies. Baie rustig met hulpvaardige mense. Ons het heerlik gekuier en veilig gevoel. Net ver genoeg van die pad af om nie deur die verkeer gepla te word nie. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gerus. Baie aangenaam en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, lekker rustig. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Indabushe is an amazing place to visit, home away from home! Thank you to the website for a lovely experience, working with you was a breeze - we appreciate the agent. Congratulations for having such a magical place on your listing, I cannot rave enough about how wonderful Indabushe is, we try and travel as often as we can as a family and I must say this is one place that we will be returning to, we built some amazing memories at the resort - we have told all of our friends and family. Felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elscke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rus, pret en mooi. Wat 'n wonderlike, voor nuwe-werksjaar begin naweek met ons 2 klein kindertjies - ons het so lekker gerus en geswem en die natuur geniet. Ons siele is so goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Baie lekker gekamp in Jumbo 2. Baie lekker gekuier. Die kinders kon darem 1 dag van die 6 dae op die springkasteel en glybaan gly, voor dit opgeslaan is. Die motorfietse was buite werking, so dit was 'n groot teleurstelling vir die kinders. Ons het baie lekker gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die staproetes was baie lekker en goed gemerk, dit was net bo op die berg toegegroei en daar was vreeslike steekblaar plante by die rots oorhang van die berg wat dit baie moeilik gemaak het om aan te gaan. Die langer staproete was heeltemal toegegroei. Die kinders het die 2 swembaddens baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thembinkosi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Amazing. Indabushe is the perfect getaway from the city. Quiet and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emil K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Goeie oornag plek. Maklik bereikbaar en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a6c778a9a3ef697011d9980cd1a567d36244f124a38ba631075ce3de3dc7cfc121e1edfc27226168619ba48ebb6e51a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 Indabushe Eco Lodge R539 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.439491753046 30.450940806548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang