Indabushe Eco Lodge
- Kapasiteit: 139 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Indabushe Eco Lodge bied verblyf in Schoemanskloof, gerieflik naby O.R. Thambo Internasionale Lughawe vir diegene wat na Johannesburg, die Krugerwildtuin of Mosambiek op pad is.
Indabushe bied verskillende verblyfsopsies: daar is kamers in die lodge, verblyf in eko-tente, asook kampeerplek en staanplek vir karavane. Akkommodasie in die lodge bestaan uit en suite-slaapkamers. Die eko-tente is weer ingerig met enkel of driekwartbeddens en gaste kan gebruik maak van die ablusiegeriewe.
Die lodge spog ook met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos roetes vir vierwielmotorfietse en bergfietse, voëlkyk, voetslaanpaaie en swem in. Daar is ook 'n oefenbof en 'n konferensie- n trou-venue. Gaste kan 'n romantiese vakansie of 'n gesinsnaweek geniet, of 'n konferensie bywoon.
Aangesien ons in 'n malariavrye gebied is, kan gaste met gemoedsrus nabygeleë besienswaardighede soos die Sudwala-grotte, Waterval-Boven, Sabie, Pelgrimsrus en natuurlik ook die Krugerwildtuin wat net 120 km weg is, besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wessel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Gaste dink Indabushe Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 139 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang