Successfully reported
+109

Indaka Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 623, Farm Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indaka Lodge bied vakansieverblyf in die hartjie van die bosveld, net buite Thabazimbi in Limpopo. Hierdie eiendom is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne omgewing waar hulle in die omliggende natuur kan ontspan.

Gaste het 'n keuse tussen 9 eenhede na gelang van hul behoeftes. Daar is 3 selfsorg-eenhede, elk met hul eie kombuis en eetkamer, en 6 dubbelkamers met en suite-badkamers. Al die eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne en handdoeke, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike boma met kombuisgeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is langs die Marakele Nasionale Park geleë waar gaste wildritte kan geniet en dit is sowat 17,6 km van Thabazimbi af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Gesin met tieners
5.0
Stiltes om jou. Veilig. Rustig. Baie lekker gebly. Netjiese geriewe. Vriendelike bestuur. Madelein is so behulpsaam.
Sep 2025
Mathys D
5.0
Rustig, perfek vir 'n naweek wegbreek. Regte bosveldgevoel.
Aug 2025
Ton K
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay. Awesome stay, lovely people and great experience near Marakele NP.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
De Villiers V
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker en stil plekkie. Was net beplan om êrens vir goedkoop te slaap, maar die plek was baie beter as wat ons verwag het.
Jul 2025
Brigette P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and peaceful. From the moment we arrived till we left, the hospitality and tranquility were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm 623, Farm Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Indaka Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 623, Farm Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3608ba6bdf3b545b7ecd32c17e99062da3e2a098e0819f454ce01bc1c8ee5f04c7cecbfce62c43321b6f51d8a99f89e15c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm 623 Farm Rra Ditau 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.515343322802 27.540986537933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang