Successfully reported

Indawo Game Lodge

Wildsplaas
Standaard dierekamers
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
29 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers beskik of oor 2 enkelbeddens elk of oor dubbelbeddens. Hulle het ook en suite-badkamers met storte. Die kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete en drinkgoed word nie ingesluit nie.
Wasgoeddienste word ook nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houtkamers
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke houthuis het 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke houtkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n yskassie. Elke kamer bied 'n uitsig oor die grasvlaktes en tuine.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete en drinkgoed word nie ingesluit nie.
Wasgoeddienste word ook nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het hierdie kamer 'n privaat tuin en 'n Jacuzzi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B en sjampanje.

Huisreëls

Aandete en drinkgoed word nie ingesluit nie.
Wasgoeddienste word ook nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpunt Farm 267, N2, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNjk5NzdlLTJhMDEtNGI5NC1iNzU0LTgyYWQ4MTlkMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Witpunt Farm 267 N2 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.594428528383 30.114891781121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang