Indawo Game Lodge
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witpunt Farm 267, N2, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Indawo Game Lodge bied gasteverblyf en sit op 'n privaat wildreservaat van 1 800 ha in die hartjie van die Laeveldvallei, sowat 16 km vanaf sentraal Ermelo. Die lodge spog met 'n trou-, konferensie- en spanbou-venue, en suite-verblyf en vermaak, boerdery, visvang, staproetes en is fietsvriendelik.
Verblyf by Indawo Estate bestaan uit 5 en suite-houtkamers wat toegerus is met 'n TV, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elkeen; 29 en suite-standaardkamers elk toegerus met 'n TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe, 12 van die standaardkamers kan ook in 6 gesinskamers omskep word, en 1 selfsorghuis wat 10 persone kan akkommodeer.
Ontbyt is ingesluit en word in die restaurant bedien, waar ander heerlike etes teen verskeie kostes bestel kan word. Die lodge spog ook met 'n gastesitkamer met 'n leeshoekie vir die boekwurms, 'n boskroeg, 'n speel- en klimarea vir kinders, en 'n vermaakarea met 'n pooltafel en veerpyltjiebord, boma-braaigeriewe, asook 'n geakkrediteerde skietbaan.
Wildritte kan ook op die 1800 hektaar wildreservaat vir gaste gereël word, aangesien die plaas 'n wye verskeidenheid bokspesies het. Gaste kan doendinge soos vierwielmotorfietsry en bergfietsry met hul eie toerusting, voëlkyk geniet, en gaste kan selfs wildteelprojekte besoek.
Boonop spog Indawo Game Lodge met fasiliteite vir konferensies, spangeboue, 'n kapel vir troues, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies en doop vir korporatiewe gaste om te huur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Indawo Estate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Witpunt Farm 267, N2, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Indawo Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witpunt Farm 267, N2, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang