Infinity Dome @ Pom' Gratz
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Infinity Dome @ Pom' Gratz is 'n kenmerkende, eko-vriendelike toevlugsoord wat selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas naby Tesselaarsdal bied. Dit is tussen renosterbos en granaatboorde geleë en bied verblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerke is. Hierdie verblyf is perfek vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek en die ideale plek vir gaste wat natuurwandelings en sterrekyk onder 'n helder naghemel wil geniet.
Dié unieke dome het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en waterlose toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea.
Die verblyf lei na 'n lieflike dek met 'n hangmat, bad en privaat braaigeriewe wat 'n uitsig oor die plaas het. Die plaas beskik oor 'n doolhof wat gaste kan verken. Gaste kan ook rustig deur die Renosterbos stap of fietsry en die rustige natuurskoon verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Infinity Dome @ Pom' Gratz het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang