Successfully reported

Infinity LG3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rus en vrede. Wat 'n juweel. Die ligging is perfek, die uitsig onverbeterlik en die eenheid is baie mooi, netjies en goed toegerus. Ideaal vir kort verblyf en lang verblyf. Alles is perfek. Die gasvrou het deurentyd met ons in kontak gebly en was baie hulpvaardig en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely. We enjoyed our stay. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike blykplek. Lieflike, netjiese, mooi, skoon woonstel. Alles wat jy nodig het, met 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Dit is baie goeie waarde vir geld, met uitstekende kliëntediens. Ons wil beslis weer daar gaan oorbly. Kan dit met die grootste gemoedsrus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosilda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige wegbreek met lewensmaat. Ons wou net vir een aand wegbreek vir ons 11de huweliksherdenking. Ek het vir Melanie gesê en sy het ons verras met 'n bottel vonkelwyn. Check-in het seepglad verloop en die woonstel is lekker naby die strand en restaurante. Ons sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het so lekker gebly en dankie aan Melanie vir haar vriendelike diens. Die plek was skoon en netjies en het alles en nog meer as wat n mens nodig het. Sal definitief weer bespreek deur die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie mooi omgewing! Lekker rustig. Het heerlik gebly. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Mooi uitsig, gemaklike eenheid. Het die oorslaap geniet. Daar was 'n misverstand oor trappe, maar ons gasvrou het dit uitstekend hanteer, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Infinity LG3
Hallo Ina, baie dankie dat u by ons gebly het – dit was 'n plesier om u te kon huisves. Ons het u veiligheidsgraad ontvang en wil graag net bevestig dat die woonstel in 'n veilige kompleks met 24-uur bemande sekuriteit geleë is. Indien die bekommernis verband hou met die trappe by die ingang, neem asseblief kennis dat dit standaardtrappe is en nie as onveilig beskou word nie. Vir enige toekomstige verblyf moedig ons gaste aan om enige mobiliteitsbehoeftes vooraf met ons te deel, sodat ons betyds kan help en 'n gemaklike ervaring kan verseker.

Chanell J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing views and calming environment. The place was so neat. It had everything you needed. Check-in was a breeze and we enjoyed every minute of our stay. Once we parked our car, we could easily just walk wherever we wanted to be. We walked to the beach and a nearby restaurant. The views were breathtaking. Would definitely recommend this. Melanie was very helpful and explained everything via WhatsApp before check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die uitsig was een van die hoogtepunte. Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi en skoon en die uitsig was een van die hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Coral Road, Parklands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8130cb36e8e6eb8d51d1e7b968e003b2ac907ac718ce32d41eb03ba333c5e755b26e29e32341c8e0c0ca8f74ece68e5bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 89 Coral Road Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.809073771362 18.469365428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang