Successfully reported
+34

Infinity Self-Catering Apartments | Four-Bedroom Penthouse with Jacuzzi

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Infinity Selfsorg Woonstelle | Vier-Slaapkamer Penthouse met Jacuzzi is net 'n paar meter van die strand in Blouberstrand, Kaapstad, geleë. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n rustige see-wegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oorblywende 2 slaapkamers is elk gemeubileer met 2 enkelbeddens, en albei het en suite-badkamers met storte.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Ontspan op die uitgebreide balkon wat rondom die huis strek en geniet die warm bad terwyl jy die pragtige uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg geniet. Daar is ook gemaklike buitesitplek en privaat braaigeriewe.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering. Die kompleks bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium en beide binne- en buiteswembaddens.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 11

Resensies 1

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Ligging

  • 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f5ca9d901e0a718a733ba7367b1c9c3792a711df20ab749a4468faad6c39d448544c0260ae6bb5aebda7f622f93c4999578?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag (plek vir 8) 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8140889 18.4729779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang