Infinity Self-Catering Apartments | Ocean View Penthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Infinity Self-Catering Apartments | Ocean View Penthouse is net 'n paar meter van die strand in Blouberstrand, Kaapstad, geleë. Dit is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n luukse see-wegbreek.
Die dakwoonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en Netflix in. Die volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is daar ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon, kompleet met buitesitplek, terwyl hulle asemrowende uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg geniet.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering. Die kompleks bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium, sowel as binne- en buiteswembaddens.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Adele Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang