Infinity Self-Catering Apartments | Two-Bedroom with Private Balcony
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Infinity Selfsorg Woonstelle | Twee-Slaapkamer met Privaat Balkon is net 'n paar meter van die strand in Blouberstrand, Kaapstad, geleë. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n rustige see-wegbreek soek.
Elke woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis vir ekstra gerief.
Gaste kan asemrowende uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering. Die kompleks bied ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gimnasium en beide binne- en buite-swembaddens.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Adele Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang