Successfully reported

Ing at Sandstone

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Coert Nicholas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good value. Very pleasant stay and excellent food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ek het soos 'n baie belangrike gas gevoel. Sylvie het my baie welkom laat voel. Sy is die perfekte gasvrou. Die kamers is pragtig en die beddegoed is spierwit, vars en heerlik warm. Die handdoeke is wit en sag en elke dag geruil. Die kos is uit die boonste rak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nothnagel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly en ons is baie tuis laat voel. Dit was heerlik en die atmosfeer is baie rustig. Die verblyf is uitstekend en ek kan die etes ten sterkste aanbeveel. Dit is koningskos met 'passie' voorbereiding en die prys is baie redelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Excellent. Very nice. Clean and safe. Quiet and safe parking. Friendly staff. Very nice food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvie
Ing at Sandstone
Thank you so much, it was a pleasure to host you. We would love to see you again. Thank you for so much for the review.

Thys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

10 uit 10. Ons was vir 'n troue in Fouriesburg. Ina was baie behulpsaam en baie gasvry. Kan Ina @ Sandstone persent aan beveel vir enige iemand wat 'n goeie nagrus en gasvryheid soek. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Dankie Ina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker kuier gewees by 'n puik boutique hotel. Verblyf was uit die boonste rak. Gasvryheid en behulpsaamheid van Sylvie was puik. Die maaltye wat sy voorberei het, was 5 ster kwaliteit. Hoogs aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Heerlike aandetes en ontbyt heerlik, snoesig gekuier voor die kaggel. Pragtige interieur, toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Gemaklike bed, linne, duvet en handdoeke silwerskoon en van uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Edward S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Besondere plek wat my weer sal sien. Selde vind ons 'n blyplek wat so spesiaal is, en ons herinner hoekom ons hou van reis en nuwe plekke verken. Hierdie is een van daai plekke. Verblyf - goed gemaklik met deeglik beplande dekor wat netjies en skoon ontvang was. Goeie kwaliteit beddegoed wat 'n lekker nagrus vir seker. Ontvangs - Sylvie en haar span laat mens met die eerste groet gemaklik en welkom voel. Ons kon lekker met haar gesels en het soos huisvriende teen die einde van die naweek gevoel. Ontbyt en etes by restaurant - Wat 'n aangename verrassing! Ek het nie besef toe ek die bespreking maak dat Sandstone Boutique Hotel so goed ingerig is vir goeie kwaliteit en luukse etes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvie
Ing at Sandstone
Hallo Edward. Dit was so lekker om julle hier te hê. Dit was net 'n plesier om julle te kon bederf. Ons sien julle volgende keer weer, miskien is die spa dan al ingerig.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sylvie
Ing at Sandstone
Hello Adrienne, We're deeply sorry that you didn't enjoy your stay, and feel our establishment isn't good value for money. We'd greatly appreciate it if you could advise us on how we can improve. We've worked hard to ensure your stay was as comfortable as possible. Moreover, our menu prices are remarkably low compared to other establishments.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sylvie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 435 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dfe675c20a76102a094a651378668845a55814839c69ef1554f779036ffa752be8bf4c1cb349b3b07e5a9ea1c77b35ba48c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 435 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.622816134498 28.209843683992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang