Ingwenya Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Robertson Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ingwenya Guest House is in Ermelo geleë, 47 km vanaf Morgenzon Gholfklub. Die gastehuis bied gerieflike verblyf met toegang tot 'n gedeelde sitkamer, 'n goedversorgde tuin en gratis privaat parkeerplek. Gaste kan van die gedeelde kombuisgeriewe gebruik maak en die gerief van 'n 24-uur-ontvangs geniet. Die eiendom is 1,5 km vanaf Ermelo middedorp geleë en binne 'n kort afstand van plaaslike geriewe af.
Verblyf word gebied in verskeie kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en het privaat badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder kan gaste ook 'n heerlike Amerikaanse ontbyt geniet.
Ingwenya Guesthouse is 5,4 km vanaf Wesselton en 8,6 km vanaf New Ermelo geleë. Die naaste lughawe, Secunda Airfield-lughawe, is 93 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Nurse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 36 Robertson Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Ingwenya Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Robertson Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang