Successfully reported
+21

Inibos Selfsorg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inibos Selfsorg is op 'n Karooplaas in die Drie Susters-omgewing geleë, omring deur die natuur met vars lug, rustigheid, uitstekende Karoo-sonsondergange en warm gasvryheid. Hierdie verblyf is gewild onder diegene wat tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 reis.

Inibos spog met 'n vintage woonwa wat uit Duitsland ingevoer is en omskep is in 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n sondek. Die karavaan het 'n dubbelbed en sy eie badkamer, braai- en onthaalarea met 'n buitekombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware.

Daar is ook 'n permanente tent met 'n pragtige uitsig oor die Karoovlaktes. Die tent het 'n koningingrootte-bed met wit kwaliteit linne. Die tent het sy eie privaat badkamer, braai en onthaalarea met 'n buitekombuis.

In die aande kan gaste sterrekyk of 'n braai geniet, terwyl fietsry of 'n staptog bedags geniet kan word. Hier kan kinders die natuur in 'n veilige omgewing leer ken. Lieflike piekniekmandjies kan op versoek voorsien word om die pragtige sonsondergang vanaf 'n Karoo-heuwel te geniet. Inibos het ook 'n lieflike gemeenskaplike swembad tussen die rotse van die rivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrea H
Saam met lewensmaat
5.0
Magical! Will definitely be back! Magical! An amazing braai pack was waiting for us, along with a gorgeous tent which was so toasty war...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en netjiese selfsorg! Heerlik gebly. Die kospakkie/braaipakkie was uitstekend. Eienaars baie gasvry en slaap- en badkamergeriewe puik.
Jul 2025
Chantelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Net vlugtig oorgeslaap. Sal vir seker weet besoek. Baie lekker plek. Mooi uitgerus.
Jun 2025
Frans S
5.0
Sprakeloos van hoe verstommend puik dit is en kan wees in die bos! Ver bo verwagting! Netjies, weggesteek, stil en uitstekende gasvrou.
Mrt 2025
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
Paradys in die bos, verruklik mooi! Asemrowende plek. Beste gashere. Lekkerste "glamping" plek ooit. Alles was net perfek. Die ou karavaan is net uit ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inibos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79dd8c8fd0b113ee09eb2232df478bed0df12d5cea49e91711997463039515a7263da88f44dd2c5877741f8be966efd0daa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 N1 Phillips Farm 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.828073274318 23.440581178711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang