Inkosana Berg Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Inkosana Berg Lodge is geleë in die gewilde Cathkin-vallei in die Sentrale Drakensberge. Die lodge is op 'n 20-hektaar grond met pragtige uitsigte oor sommige van die hoogste pieke in Suid-Afrika.
Verblyf word gebied in gesinsuites, en suite-gesinskamers, standaard en suite-rondawels en gemaklike en suite-rondawels. Alle kamers het katoenbeddegoed, handdoeke, waaiers, verwarmerkomberse, elektriese punte, spieëls, 'n tee- en koffiestasie, 'n yskassie en lampskerms. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer, eetarea met WiFi-verbinding. Die restaurant op die perseel bied ontbyt, middagete en aandete wat in die eetarea of patio bedien word met skouspelagtige uitsigte oor die Cathkin-piek en Monks Cowl. Gaste mag nie hul eie kos na die eetarea bring nie. Daar is 'n vermaaklikheidsarea wat vir geleenthede bespreek kan word.
Bykomende geriewe sluit in wasgoedgeriewe en 'n varswaterdam, swembad, sokkertafel, tafeltennis, pyltjies, natuurwandeling in die Yellowwood-wandelpad. Onderdakparkering word vir gaste voorsien. Die fonteinwater is drinkbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ashnee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R600, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inkosana Berg Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang