Successfully reported
+30

Inkwazi Place

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 R1 520 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Inkwazi Place is 'n luukse selfsorghuis vir 8 mense in Marloth Park en is 500 m vanaf die Krokodilrivier geleë met uitsig oor die Krugerwildtuin.

Die duplekshuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers op die eerste verdieping is ingerig met dubbelbeddens wat na die dek oopmaak en het en suite-badkamers met storte en toilette. Die slaapkamers op die grondvloer maak oop na die dek en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan ontspan in die sitkamer, met 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na die dek wat uitkyk oor die plonspoel en braai-area. Die huis het ook 'n omsetter vir beurtkrag. Die deure is toegerus met 'n sekuriteitshek en 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 'n gewapende reaksiestelsel.

Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid hê om 'n wye verskeidenheid vrylopende wildlewe te sien, asook om voëls te kyk. Die dorp bied ook 'n waterpark en putt-putt, asook basiese geriewe soos drankwinkels, restaurante, 'n bakkery, 'n kuriositeitewinkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jean V
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Perfek vir 'n lekker kuier saam 'n groep mense.
Sep 2025
Camzin J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie spasie en baie netjies. Baie, baie lekker plekkie.
Aug 2025
Adille S
Saam met vriende
5.0
Baie wild te sien. Die verblyf was onberispelik skoon, met ruim kamers wat goed toegerus en gemaklik was. Gasheer het uit hul pad gegaan om te verseke...
Sien meer
Aug 2025
Elise F
5.0
Inkwazi Place was perfek, ons sal beslis weer wil gaan. Ons was baie tevrede met Inkwazi Place, dit was goed geleë, weg van die besige strate, elke ka...
Sien meer
Aug 2025
Lisa D
5.0
Most magical bush holiday. Beautiful, clean accommodation. The kitchen was stocked with just about every appliance and utensil we could...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ivana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Inkwazi Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 520
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 520
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2505 Hardekool Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ca6e77b4ab4bf98d30f2906a062f38f4367ab62902b3b36b1449b6e8daf4cdf2ef4514bcc46264c6648ef50e7ef593e709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 2505 Hardekool Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.338909370548 31.787600094937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang