Inn 201
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 201 2nd Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Herberg 201 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Voëlklip, Hermanus. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, beide met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude binnebraai. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio bo-op die kombuis wat met 'n eetkamertafel gemeubileer is en gedeeltelike see-uitsigte bied. Daar is ook parkeerplek van die straat af op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 201 2nd Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Inn 201 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 201 2nd Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang