Successfully reported
+34

Inn Afrika Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Springdale Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geniet 'n wegbreek weg van die huis by Inn Afrika Bed and Breakfast. Geleë in die stil woonbuurt Kloof, buite Durban, KwaZulu-Natal, is hierdie huis een van Kloof se oorspronklike grasdak-plaashuise. Gemoderniseer en onderhou om gaste 'n gemaklike verblyf te bied.

Hierdie bekoorlike kamers bied elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Hulle beskik oor en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het gratis WiFi en 'n TV met DStv. Bed en ontbyt, asook tee- en koffiemaakgeriewe, is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n knus gastesitkamer met 'n kaggel en 'n eetkamer waar ontbyt bedien word. Gaste kan in die tuin ontspan of 'n verfrissende swem in die swembad geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 31 Springdale Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Springdale Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6963de2350fd6542131143b42b2e34ad875d6d75d19f37df46649c54580984834ae0c8bf2e7e4ba055246599b0035bc07e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 31 Springdale Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7792132 30.8302658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang