Inn Excellence
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Cilliers Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Inn Excellence, wat in De Aar geleë is, leen hom tot ouwêreldse sjarme. Dit is 'n huis wat in die vroeë 1900's gebou is en liefdevol gerestoureer is.
Verblyf bestaan uit 4 luukse en suite-kamers, elk met 'n kombuisie, en 7 luukse en suite-kamers, 1 met enkelbeddens en 4 met dubbelbeddens. Geriewe in die kamer sluit TV's met sekere DStv-kanale in die luukse kamers, OpenView in die standaardkamers, WiFi-internettoegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Geriewe op die instansie sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.
Inn Excellence laat jou glo dat De Aar weer die middelpunt van die Karoo sal wees en nie net 'n oornagplek vir stoomtreine nie. Wees gewaarsku jy sal langer wil vertoef as wat jy verwag het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
RIANDA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 61 Cilliers Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Inn Excellence het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Cilliers Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang