Successfully reported

Inn On Highlands

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Garnett O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful. We had a very comfortable and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Zyl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike en rustige verblyf. Gerieflike blyplek in pragtige, rustige omgewing, met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Excellent weekend away for friends. We had a lovely weekend and used Inn on Highlands as our base for a weekend of mountain biking in the area. The unit (Mrs Purple) was very comfortable, clean, well kitted out with the most amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige wegbreekplek in die Elgin Vallei. Ons naweekwegbreek by Inn On Highlands was absoluut heerlik! Die omgewing is pragtig — rustige landskappe, asemrowende uitsigte en 'n gevoel van vrede vanaf die oomblik wat ons aangekom het. Die akkommodasie was netjies, ruim en baie goed toegerus vir 'n gemaklike verblyf. Die Kol Kol hot tub by die Mr Silver-wooneenheid was 'n absoluut fantastiese ervaring — 'n regte bederf. Ons het ook die gratis kayak op die dam baie geniet; dit is definitief 'n wenner vir groot en klein! Wat ons baie waardeer het, is dat daar geen TV in die eenhede is nie — dit bring almal nader aan mekaar en laat jou werklik die natuur waardeer. Die area bied ook meer as genoeg om te sien en te doen, en dit is boonop net 'n kort rit uit die Kaap. 'n Groot dankie aan die bestuurder, wat regtig uitmuntende diens gelewer het. Sy is 'n groot aanwins vir Inn On Highlands en het ons verblyf nog meer spesiaal gemaak. Ons sal beslis weer terugkom en beveel Inn On Highlands van harte aan vir enigiemand wat op soek is na rus, natuur en kwaliteittyd saam met geliefdes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Immaculate rooms with great birdlife. We had a beautiful, serene, peaceful stay. The birdlife was incredible. Spent over an hour listening to a pair of owls calling to each other. Gorgeous views of the dam with very entertaining ducks. The rooms were immaculate, the first place I've stayed in this price range that has a sharp enough knife to cut veggies! Nice and new, neat, spacious and thoughtfully kitted out. We are thinking of even renting the place out for a 50th!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag
5.0
Feb 2025

Oornag saam man en twee volwasse kinders. Pragtige skoon verblyf op appel plaas. Ons het heerlik gebly. Ons kon stap tussen boorde, kanoe vaar op dam en mooiste foto's neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderlike plekkie, sal aanbeveel ons het so lekker gebly. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam gewees. Baie dankie - hoop om eendag weer daar te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Just lovely, beautiful views, lovely and clean, great for kids. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Clean accommodation with friendly and helpful hosts. Will certainly recommend. We had a great stay at Inn On Highlands for our large family. The accommodation was clean and our hosts were able to accommodate our requests. Will definitely come and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonop Farm, 62A Highlands Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c7aefc4b8642570ad04af13806991c3f59d285490831247b7e7339cc44a516e9c3a4d7a4a5cc7050432ac03b5f9d495801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Sonop Farm 62A Highlands Road 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.215206 19.05163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang