Successfully reported

Inni Bush Guest House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Charlotte N
1 nag
5.0
Mei 2025

Oulike, netjiese selfsorgverblyf. Baie netjiese plek, alles wat jy nodig het is daar. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Skoon, mooi en netjiese kamers. Hulle kommunikasie is baie goed. Die kamer was pragtig skoon en netjies met alles wat mens sal benodig vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik. Plekkie is pragtig en ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Beslis waarde vir geld, het presies aan ons behoeftes voorsien. Mooi en modern. Alles was baie mooi en modern. Die bed en linne was fantasties en die ligging was wat ons wou hê. Ons het net gesukkel met die televisie en hoe om dit te werk - instruksies sou gehelp het. Die toiletdeur wou nie toemaak nie, maar dit het ons nie gepla nie; ek noem dit net indien die eienaar onbewus is daarvan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Bush Road, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67f89999e1ef2a14d55c94fae7ca64708cf596962503f61eab48e59eee4d568270c3b3000fc0c6e3cefd4bbe4f27b3c72b2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 179 Bush Road Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.078136498761 27.798930441664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang