Inni Bush Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 179 Bush Road, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Inni Bush Guesthouse, geleë in Noordheuwel, bied 'n rustige toevlugsoord met 'n tuin en pragtige tuin-uitsigte. Dis gerieflik geleë 10 km vanaf Roodepoort Buiteklub en 26 km vanaf die Wieg van die Mensdom.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n piekniekarea waar jy 'n dag in die buitelug kan deurbring. Daar is ook 'n patio met 'n piekniekbank en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Eagle Canyon Country Club is 31 km van die gastehuis af, en Parkview Gholfklub is 32 km van die eiendom af. Die naaste lughawe is Lanseria Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Inni Bush Guesthouse.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 179 Bush Road, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Inni Bush Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 179 Bush Road, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang