Successfully reported
+39

Innikol 38

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 38 is 'n grondvloerwoonstel vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel kan 'n maksimum van 4 mense akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, ideaal vir 2 ekstra kinders. Die eenheid deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en tuimeldroër gekombineer in.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Disney+ en YouTube. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dit beskik ook oor 'n ingeboude gasbraai.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig reg voor die eenheid.

Die eenheid is net 'n entjie se ry vanaf restaurante, winkelsentrums en die ATKV-oord met sy warm- en kouewater-swembaddens. Besienswaardighede en doendinge in die area sluit bergfietsroetes, 4x4-roetes, visvang, die Bartholomeu Dias-skeepvaartmuseum, die Garden Route Casino, Cape St Blaise-vuurtoring en vele meer in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yvonne O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Innikol is baie sentraal, kon orals rondry na winkels. Heerlik gekuier. Alles was daar wat ons benodig het. Was rustig in die kompleks.
Sep 2025
Mark K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel en gasheer was baie behulpsaam. Definitief baie lekker gebly.
Aug 2025
Berenice O
Gesin met tieners
5.0
Was fantasties. Die woonstel was baie ruim en spasievol. Die eienaar het op 'n gereelde basis ingekeer om te hoor of alles nog okay is. Baie nader aan...
Sien meer
Jul 2025
Fanus B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. 10 uit 10. Alles was perfek. Ons gasheer het gereeld opgevolg of alles ok is. 10 uit 10.
Apr 2025
Elize D
Saam met vriende
5.0
Rustig, en ontspannende huisie weg van die huis. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23a25e05da697f135b0bdd8e84485def507f04a481bfff0387bffa7af588cf7293d4746e0014d2693d2b06cd585259da40c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang