Successfully reported
+57

InnOnNeptune

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 261 Neptune Street, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die InnOnNeptune bied verblyf op 'n groot eiendom in Erasmusrand, Pretoria. Die rustieke, luukse dekor en privaatheid sal gaste laat tuis voel. Die eenheid is 5 minute se stap na die Pick n Pay en die koffiewinkel Cafe 41.

InnOnNeptune bied verblyf in 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste, 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 en 'n luukse gastekamer, The Suite, wat sy eie ingang het, maar deel is van die hoofhuis. Die Suite bied ook slaapplek aan 2 gaste. Die ateljeewoonstel het 'n privaat grasperk met 'n lapa-area waar gaste kan braai.

Die eiendom is 2500 m² groot met elektroniese toegangbeheer en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is minder as 1 km vanaf die Rigel-afrit op die N1, ongeveer 2 km vanaf die R21 en minder as 30 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf is ongeveer 30 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Luther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 261 Neptune Street, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink InnOnNeptune het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 261 Neptune Street, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1368bc305778785a6b5886f9fc725cc6c706e1c772dba5008913fae643b453d0e75ec7b13a7154a6adfbada49ca42600abda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 261 Neptune Street Erasmusrand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.807401755923 28.252328046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang