Successfully reported

Insika

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marika V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik en so mooi. Die tonnel met groente, voëls, vriendelike mense het als bygedra. Heerlik en so mooi. Die tonnel met groente, voëls, vriendelike mense het als bygedra tot 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gasvryheid uitstaande en heerlike rus en stilte was ongelooflik. Was ongelooflik omgewing, rus, vrede, stilte, mooi, gesellige huisie, pragtige uitsig van kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Die moeite werd. Wat 'n heerlike verrassing van 'n plekkie. Skoon en eenvoudig, die lekkerste buite stort en die rivier is net 'n kort stappie van die gastehuis af. Ek wens ek het langer gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

What a find! A real gem in the Klein Karoo. Our hosts were fantastic - such a warm welcome! The meats, home-baked bread and salads were just perfect for a braai on the stoep with a beautiful sunset in the background. A lovely relaxed stopover. Pity it was only for one night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Rustig en baie mooi omgewing. Die plekkie het alles wat jy nodig het, selfs 'n groentetuin. Die gasheer en gasvrou is baie gaaf en behulpsaam. Sal definitief weer die plek gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fantasties. Dit was een groot fees vandat ek daar gestop het tot ek 3 dae daarna weer moes vertrek. Baie dankie, Michael, vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Insika, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f05e12d72fe7db705964ca5bafcf2380772d72e3ce1255be7b43879e35638615580d7248195dea0a2945bac38ded0f786a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Insika 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.497258872436 21.623261020413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang