Successfully reported

Intaba Game Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cecilia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Dit was hemels. Wens ek kon daar bly. Die paadjie tot by die lodge is lank en sal nie met 'n gewone voertuig gery kan word nie, maar die natuurskoon maak op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons sal Intaba Game Farm beslis weer besoek, dis iets besonders. Ons het heerlik gebly en was baie beïndruk met die netheid en die mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The perfect place if you enjoy peace and quiet in a wonderful indigenous garden. Well designed, each chalet is private with a view. Beds were huge and comfortable. Attention to detail was beyond expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

5 sterre. Ek kan Intaba met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Wat 'n wonderlike lodge in die mooiste natuur. Volledig en smaakvol toegerus. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die reistyd na die hoofpad toe neem net lank (n hoe voertuig word aanbeveel) maar die pragtige verblyf en natuur vergoed 100% vir die klein bietjie ongerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 680
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 680
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
    8 volwassenes, 8 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66, Magut Farm, portion 3, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98379bc43e8dcd3d6be420bc952b7b7a0c2a7fb172d1670c49203e5ae362a16e3dacfc4705bef42974360d4621dcf94a2219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 R66 Magut Farm, portion 3 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.492238741223 31.619468622684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang