Intaka Guest House King William's Town
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Intaka Guest House is in King William's Town geleë en dis die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Durban op die N2 indien jy na die Tuinroete, Wildekus, Samvari Wildreservaat of die Addo Olifantpark op pad is.
Intaka bied verblyf in B&B- en selfsorg-eenhede aan. Daar is 5 gastekamers en 'n losstaande tweeslaapkamerhuis met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die kamers en selfsorg-eenhede is smaakvol ingerig en toegerus met WiFi, TV en sekere DStv-kanale in die kamers.
Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV en volledige DStv. Die kombuis kan 'n verskeidenheid maaltye bedien, van basiese ontbyt tot smullekker disse. Buite is daar 'n onderdak-braaiplek, 'n vuurmaakplek onder die sterre en 'n swembad vir gaste se gebruik. Daar is ook veilige parkeerplek van die straat af.
Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op 'n besigheidsreis is. Maar of jy nou 'n sakereisiger, 'n vakansieganger, 'n reisiger, 'n sportiewe gas, 'n rugsakreisiger, 'n kontrakteur is of 'n funksie bywoon is Intaka die perfekte plek vir jou!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
- Gaste dink Intaka Guest House King William's Town het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang