Interlaken Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 713 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Interlaken Guest House is in die gesogte vakansiebestemming Wildernis geleë, bokant Island Lake en spog met ’n manjifieke uitsig oor die meer en groen berge. Die stil kusdorpie spog met wye strande, rustige waters en ’n matige klimaat.
Verblyf word in 4 smaakvol versierde kamers gebied wat elk ’n en suite-badkamer en privaat dek met ’n pragtige uitsig oor die meer en op die berge het. Die kamers het addisionele geriewe soos gehalte-perkalkatoenlinne, ’n yskas, basiese toebehore en tee- en koffiemaakgeriewe, TV, waaier of verwarmer, haardroër en gratis WiFi. ’n Eerlikheidskroeg is ook beskikbaar in die kamers.
Gaste kan in die swembad afkoel of op die dek ontspan en die meer- en berguitsig geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
WIildernis is enige natuurliefhebber se paradys met ongerepte strande, waterweë en welige inheemse woude. Avontuurlustiges kan doendinge swem, duik, waterski, bootritte, visvang, abseil, vierwielfietsry, vlerksweef en valskermsweef geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tyler Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 713 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Interlaken Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 713 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang